Surehatch 370 broeikas
Farm Vehicles & Equipment / / 13 views
ZAR 7,800.00
Location: Malmesbury, Western Cape
Surehatch 370 broeikas te koop. Ek gebruik hierdie broeikas al vir 5 broeiseisoene en dit werk steeds 100% soos dit moet. Dit is betroubaar, maklik om te gebruik en het my nog nooit in die steek gelaat nie.
R7800 vir die broeikas.
Kapasiteit: 370 eiers
Netjies en goed versorg
Alles werk soos dit moet
Ek verkoop dit omdat ek opgradeer na n groter broeikas.
Stuur gerus n WhatsApp of bel na 060 961 5312.
- Listing ID: 34750